Tuis


Welkom by die Suidooster Skoolkoerant se amptelike webblad! Die Suidooster is Hoërskool Strand se amptelike skoolkoerant, onder leiding van Me. Franca van Niekerk en Me. Henriëtte Schoeman. Ons redaktrise, Marichje de Necker, staan vir niks verkeerd nie en sorg dat alle artikels teen spertyd in is, en ons sub-redakteur en -redaktrise, Johan Brink & Marelise Janse van Rensburg, is propvol idees en maak seker dat artikels geredigeer word voor saktyd!

Ons toegewyde span joernaliste spook om kraakvars stories, artikels, en diesmeer te kry uit die hart van Hoërskool Strand. Ontmoet hulle! Klik op die Redaksie-skakel om meer uit te vind!

-SO

Om hierdie e-boek te besigtig, het jy Flash Player 9 of ‘n nuwer weergawe daarvan nodig, asook JavaScipt geaktiveer.


Vind ons op Google+  .

2 thoughts on “Tuis

  1. Baie geluk aan julle almal en veral aan Johan, jy verrig wondere en sal dit nie fantasties wees as al die kinders en onderwysers deel in hierdie nuwe rigting in die elektroniese eeu nie. Gaan groot!!!

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s