Ons Toekomstige Wimbledon-Sterre


Hoof Foto

-Nikita Messina

Wimbeldon Sterre - Christine Gerber

Christine Gerber in Aksie!; ©Nikita Messina

Saam met die somer se begin het ons ook die eerste blik van ons tennisspelers gekry. Die Suidooster het toe met die skool se twee beste spelers ‘n woordjie gevoer, om vir julle ‘n kykie te gee in die lewens van ons tennissterre. Hulle is Christine Gerber en Jan-Dirk van Zyl!

Van wanneer af speel jy tennis?
Christine: Van graad een af.
Jan-Dirk: Graad een.

Wat is jou drome vir 2013?
Christine: Om my posisie as nommer een te hou en meer wedstryde te wen.
Jan-Dirk: Om Boland tennis te kry.

Watter soort raket gebruik jy?
Christine: Prince

Wie is jou gunstelling tennisspeler?
Christine: Novak Djokovic.
Jan-Dirk: Roger Federer.

Hoe gereeld oefen jy?
Christine: Een keer ‘n week by tannie Annelise en ‘n paar keer by die huis.

Wimbledon Sterre - Jan-Dirk 2

Jan-Dirk slaan ‘n barshou; ©Nikita Messina

Jan-Dirk: Vyf keer ‘n week.

Sal jy sê jy is fiks?
Jan-Dirk: Ja, ek raak nooit moeg nie.

Wat doen jy om fiks te bly?
Jan-Dirk: Ek gaan gim en ek oefen baie fiksheidstoetse.
Christine: Ek draf en oefen tennis.

Wat sê jy vir jouself voor elke wedstryd?
Christine: Probeer net jou bes en moenie onnodige foute maak nie.
Jan-Dirk: Ek sal altyd my beste probeer en vir my punte werk as ek hulle nie kan kry nie.

Wat is jou gunsteling tennistoernooi?
Christine en Jan-Dirk: Wimbledon

Wat ek nie van tennis hou nie…
Jan-Dirk: Ek hou nie daarvan om te verloor nie.
Christine: Die sokkie-tan.

Op die oomblik luister ek…
Christine: Carly Rae Jepson- Tonight I’m getting over you
Jan-Dirk: Afrikaanse musiek

My gunstelling kos is…
Christine: Pizza
Jan-Dirk: Pasta

“Tennis is a perfect combination of violent action taking place in an atmosphere of total tranquility.”
– Billie Jean King

Wimbledon Sterre - Christine & Jan-Dirk

Christine & Jan-Dirk;©Nikita Messina

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s