Vonkel in die oë of vonke wat spat?


Ek en my kêrel gaan al vir baie lank uit. Ons was aan die begin van die verhouding baie liefdevol met mekaar, maar deesdae is ek baie geïrriteerd as hy naby is. Dit voel asof die ‘spark’ nie meer daar is nie. Is dit my skuld of het die verhouding net te lank geword?
#Verdwaal

Verdwaal,
Dit is belangrik om te besef dat daar ‘n tyd in elke verhouding kom waar nie ‘butterflies’ in jou maag nie meer so vreeslik rondvlieg nie. Wees versigtig om nie goeie dinge as van selfsprekend te aanvaar nie. Vind nuwe maniere om julle verhouding weer bietjie opwindend te maak. Tel tot tien volgende keer as jy geiriteerd is, haal diep asem en glimlag. Moenie te veel stres oor die toekoms van die verhouding nie. Volg jou hart eerste en jou kop tweede.

#VraMyMeer

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s