Die Liefde blom by Valentynsbal


 

– Marilene Blom

Op 13 Februarie 2015 het ie senior leerders van HS Strand die liefde gevier by die
jaarlikse Valentynsbal.
Slegs die graad 10 – 12-leerders is toegelaat om die geleentheid by te woon, maar
die graad 8-leerders het as kelners opgetree.
Heerlike vingerhappies, aangename musiek en die tema van liefde het gesorg dat
hierdie aand die perfekte tyd vir romantiese oomblikke was.  Liedjies is aan geliefdes
opgedra en oulike foto’s van die paartjies is in die voorportaal geneem.
Hoërskool Strand se leerders bedank almal wat deel was van die reëlings.  Hierdie
ongelooflike geleentheid sal beslis nie vergeet word nie.

 

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s