Gholfspan van Hoërskool Strand kwalifiseer vir SA Skole Kampioenskap


– Kurt Hartley/Jurgens Joubert

Strand se gholfspan het die WP kwalifiseringstoernooi gewen en sodoende gekwalifiseer om
in die SA Skole Kampioenskap deel te neem wat in Augustus by Irene Country Club in
Pretoria gespeel gaan word. Slegs die Top 18 skole in die land word uitgenooi om in hierdie
toernooi deel te neem. Deon Germishuys het ook die laagste rondte van al die spelers
tydens die kwalifiseringstoernooi gespeel.
Span: (van links op foto) Gunther Greffrath, Linden Stallenberg, Deon Germishuys, Marcel
Geldenhuys.

© Hoërskool Strand 2015

© Hoërskool Strand 2015

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s