Mortdecai


m

©Hoërskool Strand 2015

Aksie/Komedie

-Ruth de Wet

Karismatiese kunsversamelaar en milljoenêr, Charlie Mortdecai, is in reuse skuld en probeer om ‘n ou skildery van baie waarde te vind.

As ‘n komedie was hierdie fliek baie teleurstellend, maar as ‘n aksie baie goed. Met grappe wat nie beïndruk nie en wonderlike vegtonele, was dit moeilik om te bepaal hoe goed dit eintlik was. Een ding wat ek kan sê, is die akteurs was fantasties Die fliek pronk met beroemde akteurs soos Johnny Depp (as Mortdecai) , Gwynth Paltrow, Ewan McGregor en Olivia Munn. Oor die algemeen was hierdie fliek maar net goed genoeg.

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s