GR. 8-ERVARINGS IN DIE EERSTE KWARTAAL


– Mia van Zyl

‘n Klein gr. 8-sot wat nie hoog geag word nie . . . Dis wat die graad ags verwag het. Hul ervaringe was dus positief.

Een van die meisies wat aan die D.F. Malan hokkietoernooi deelgeneem het, het gesê:”Toe ek vir van my vriendinne in Bloemhof vertel het oor al die verenigings waaraan ons mag behoort, het sy groen van jaloesie geword, want hulle mag eers vanaf graad 9 aan verenigings behoort.”

Die ervarings van die graad ags in die eerste kwartaal was positief. “Hoërskool Strand het ‘n plekkie vir elke leerder en almal kom goed oor die weg.” het Kristin Meyer gesê.

Die onderwysers bring beslis hul kant om al die graad ags tot hulle volle potensiaal te laat presteer en die top tien vir graad agt se eerste kwartaal is reeds bekend. Baie geluk aan die volgende leerders:

1ste plek: Chris Langeveldt

2de plek: Bronwinn Reynecke

3de plek: Marco Peek

4de plek: Wesley Mc Carthy

5de plek: Kristin Meyer

6de plek: Luke Booysen

7de plek: Mia van Zyl

8ste plek: Wilu Wessels

9de plek: Niëll Smith

10de plek: Tiaan Engelbrecht

Die drie graad ag leerderraadslede is Kristin Meyer, Chris Langeveldt en Wesley Mc Carthy.

Dit was definitief ‘n goeie afskop vir die graad agts.

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s