ONS SÊ TOTSIENS…


– Redaktrise: Liezel Simon

Ongelukkig is dit al weer dié tyd van die jaar waar die matrieks moet groet. Na sewe maande se harde werk en hope pret is dit nou ons tyd om die leisels oor te gee aan die matrieks van 2016. Dit was vir my ‘n eer en ‘n voorreg om die redakrise van die skoolkoerant, Die Suidooster, vir die jaar te wees. In hierdie jaar het ek saam met ‘n ongelooflike, talentvolle redaksie en toegewyde onderwysers gewerk. Ek is dankbaar vir al hulle harde werk die afgelope jaar. Aan die redaksie van 2016:

Put your heart, mind, and soul into even your smallest acts. This is the secret of success.

Swami Sivananda

– Sub-redaktrise: Marilene Blom

Na ‘n jaar van sub-redaktrise wees by Hoërskool Strand se skoolkoerant, kan ek met eerlikheid sê dat die Suidooster my baie geleer het. Ek was bevoorreg genoeg om sub-redaktrise onder die bekwame Liezel Simon te wees, wat beteken het dat hierdie jaar die Suidooster se bes gekoördineerde jaar in ‘n lang tyd was. Aan die redaksie en onderwysers betrokke wil ek sê: dankie vir julle ongelooflike samewerking. Aan die volgende leierspan: sterkte!

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s