X Ed Sheeran


****

-Janine Scheepers

Ed Sheeran is seker een van die bekendste name in ons generasie wat musiek- deurbrake aanbetref .Om van ‘n troebadoer in kroeë, na ‘n internasionale sensasie te gaan (in omtrent ‘n drie jaar tydperk) is iets wat talle mense nie eers waag om oor te droom nie! Sy nuwe CD “X” (uitgespreek “multiply“) is vroeër die jaar bekendgestel en soos voorspel, ‘n groot sukses geword.

Die gees in die hart van Ed Sheeran het werklik ‘n passie vir skryfwerk – Die lirieke het besorgde aandag en detail gekry en blaas sommer nuwe lug in jou eie gevoelens na ‘n lang, blou Maandag. Hy sing van helder ligte wat sy oë seermaak met besope verwarring, maar ook van naamlose vroue wat hom eindeloos frustreer.

Sy debuut CD is vrygestel met die titel  “+”(uitgespreek “plus”) en sy tweede CD het afgeskop met die treffer “Sing” (wat saam met die bekende Pharrell Williams geskryf was)  gevolg deur “Don’t .” Ed maak sy eie ‘offbeat folk’ ballades bekend,en brei sy eie unieke profiel op sy voorwaardes uit.

© Hoërskool Strand 2015

© Hoërskool Strand 2015

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s