Kameras, gereeld, aksie!


Leoné van der Westhuizen

Die toneellede van Hoërskool Strand se produksie, Oraniakappie, het omtrent ge

wys wie baas is toe hulle aan die Klein Libertas Toneelfees deelgeneem het . Na slegte nuus dat die legendariese Klein Libertas teater afgebrand het, is die kompetisie na die HB Thom teater geskuif. Talle hoërskole het hieraan deelgeneem. Tussen  al die hees stemme, toe neuse, Strepsils en tissues uitdeel, het Oraniakappie steeds met armsvol pryse weggestap nadat hulle teen Paul Roos Gimnasium gekompeteer het. Die pryse is soos volg:

Wolwe- Goud vir  emsembel

Juliana Heyns – Brons vir toneelspel

Marilene Blom – Brons vir toneelspel

Xena Geldenhuys – Brons vir toneelspel

Lindie Strombeck – Brons vir toneelspel

Tino Viljoen – Silwer vir toneelspel

Leoné van der Westhuizen – Silwer vir toneelspel

Nina McCarthy – Goud vir toneelspel

Regue (Louie de Necker) – Goud

Teks (Louie de Necker) – Goud

Beligting (Dirk Lourens) – Silwer

Klank (Janneke de Necker)- Silwer

Verhoogbestuur (Monique Oosthuizen) – Silwer

Grimering (Ansela, Miné en Janine) – Goud

En… beste produksie vir die aand. Asook beste aktrise aan Nina McCarthy, beste aktrise in ondersteunende rol aan Leoné van der Westhuizen en beste regisseur aan mnr. Louie de Necker. Na al die lag, stres, sweet en trane, volhard en oorwin Hoërskool Strand soos altyd.

©  Hoërskool Strand 2015

© Hoërskool Strand 2015

©  Hoërskool Strand 2015

© Hoërskool Strand 2015

©  Hoërskool Strand 2015

© Hoërskool Strand 2015

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s