Kom baljaar tussen die pragtige boeke!


-Michelle Olivier

©Hoërskool Strand 2015

©Hoërskool Strand 2015

As lees jou opgewonde maak en boeke jou handpalms laat sweet, is die regte plek  om te besoek, Hoërskool Strand se eie biblioteek, met boeke te kus en te keur.  Boeke van die gewildste flieks is in die biblioteek beskikbaar naamlik: die “Twilight” reeks, “The Fault in our Stars”  en  “Pad na jou hart”.  As jy een van daardie mense is wat altyd meer wil weet oor ‘n storie, is die raad aan jou: lees die boek !  Daar is baie meer detail in die boek as in die fliek.

Daar is ‘n fiksie en nie-fiksie afdeling beskikbaar en werklik ‘n boek vir elke smaak.  Soos dit ‘n goeie biblioteek betaam, is daar ook ‘n rekenaar en ‘n drukker beskikbaar om tred te hou met die nuutste tegnologie.  Kom besoek gerus die biblioteek wanneer jy inligting oor take soek.  Jy sal beslis hier geholpe uitstap.  Die biblioteek is daagliks gedurende pouses oop.

Boeke is die nalatenskap van ‘n groot gees aan die mensheid, wat van geslag tot geslag oorgelewer word as geskenke aan die ongeborenes.~ Joseph Addison

©Hoërskool Strand 2015

©Hoërskool Strand 2015

©Hoërskool Strand 2015

©Hoërskool Strand 2015

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s