No Regrets


-Nicky-Louise Byrne

Op 19 en 20 Augustus is Hoërskool Strand se jaarlikse Kabaret-aand gehou waartydens die musiek-, drama- en poësie-leerders opgetree het.

Die tema van die jaar se Kabaret is No Regrets. Dit beeld die verskillende stadiums van die lewe uit naamlik geboorte, kinderjare, tienerlewe, liefdesteleurstellings en volwassenheid.

Die Kabaretspan is aansienlik kleiner vanjaar met slegs ‘n paar leerders wat individueel optree. Daar was slegs twee repetisies voor die eerste opvoering.

Die opvoering het bestaan uit gedigte voorgedra deur die Eistedfodd-eerders, afgerig deur me. Badenhorst asook sang, klavier en blokfluit afgerig deur me. Dunbar-Joubert. Die sensionale beligting van die aand is deur mnr. De Necker behartig.

Die leerders is vir hul harde werk met kleurvolle kolwyntjies bedank.

© Hoërskool Strand 2015

© Hoërskool Strand 2015

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s