Matrieks laat tradisies voortleef


-Anieke Burger

© Hoërskool Strand 2016 12E Matrieks 2016

© Hoërskool Strand 2016
12E Matrieks 2016

Op 22 Januarie het Hoërskool Strand se matrieks weer hul tradisie volgehou deur aan te trek soos die eerste letter van hul naam of van. Daar was karakters uit strokiesprente, sprokiesverhale en vele meer.

Van die volgende karakters het ‘n verskyning gemaak: Rooikappie, Minion, Superman, Tinkerbell, Cleopatra, Jack Parrow, ‘n hippie, ‘n Zoeloe, vlootmeisie, feëtjie, Genie, Harry Potter, Stromtrooper van Starwars, Alice, Marilyn Monroe, Maleficent, Teletubbies en Minnie Mouse.

© Hoërskool Strand 2016 12A Matriek 2016

© Hoërskool Strand 2016
12A Matriek 2016

Vir die laaste twee periodes het al die matrieks saal toe gegaan om ‘n wenner te kies. Vanjaar se wenner was Zaid Williams wat soos ‘n Zoeloe aangetrek het.

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s