Ef.2:4-5


– Lindi Joubert

Ef.2:4-5

GOD is ryk in barmhartigheid en het jou innig lief. Deur Sy groot liefde het HY jou wat dood was as gevolg van jou oortredings, SAAM MET CHRISTUS lewend gemaak. UIT GENADE IS JULLE GERED

 

Hierdie kort versie wys maar net hoe God jou liefhet en hoe Hy vir jou omgee. Hy sal jou altyd lief hê, al maak jy foute. Met die eksamen wat nou voorlê, sal ek graag wil hê jy moet onthou dat God jou liefhet. As jy nie goeie punte behaal nie, of nie jou beste gedoen het nie, sal God nie minder van jou dink nie, Hy SAL jou nogsteeds lief hê.    

  

Uitdaging vir die week: Sê vir die Here dankie dat hy jou elke dag liefhet, en probeer om ander op dieselfde manier lief te hê.

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s