Psalm 91:4


-Lindi Joubert 

“Hy sal jou oordek met sy vlerke,

   en onder sy vleuels

    sal jy skuil; 

sy trou sal jou beskerm 

     soos ‘n skild.”

Hierdie vers verduidelik vir ons HOE God ons WIL beskerm en na ons wil omsien. Al wat ons moet doen, is om op Hom te vertrou en Hom in ons harte in toe te laat. Hoekom sal jy so ‘n kans wil laat verbygaan? Ons is Jesus se top prioriteit.

Jou kommentaar...

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s